Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Lizzy_2020

48 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek het 'n hart wat oop is vir ander is lief vir mense. Kuier om 'n vuurtjie met 'n lekker glasie wyn en goeie...

Soeknadieregteeen

34 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Ek is n stil, introvert vrou met hoe standaarde en morele waardes! In die begin mag ek dalk nie my hart oopmaak...

10A

46 - Kuruman, Noord-Kaap

UPDATE no 2: I'm brutally honest. Not rude, though. Not me.. I know I'm kindhearted. I don't see sense in being...

Ellen4040

41 - Klerksdorp, Noord-Wes

Ek is nog opreg het n goeie hart, asb nie lus vir speeletjies en bullshit nie, so as jy nie ordentelik en opreg...

Bubblebekkie770

32 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek is spontaan lief die buite lewe, Ek gee my als en is n one man woman en n outgoing person.

Romanda83

37 - Germiston, Gauteng

Ek is 'n stil, vriendelike, betroubare, "old school" se dame. Die eerste "move" of selfs die eerste paar "moves"...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek