Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

weergeluk

48 - Stilbaai, Wes-Kaap

Ek is mal oor die lewe en om dit te leef, geniet my werk, my kinders hou my besig, jonk en aan die gang. Ek...

Lynn_Lynn

20 - Alberton, Gauteng

Ek is n baie eerlike persoon, wat soms te veel omgee. Hou van lees en lekker kos. Hoe jy n waiter hanteer se...

Karma412

49 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek is wie ek is, ek het geen "hidden agenda" nie, ek vat elke dag soos hy kom. Sterk, borrelende persoonlikheid,...

PotvolVreugde

24 - Pretoria, Gauteng

Ek is onafhanklik, hardwerkend en betroubaar. Geniet geselskap en om om mense te leer ken. Het wye...

Peggy210

42 - Pretoria, Gauteng

Ek is opreg, het deurnis vir ander, eerlik en n sensitiewe siel. Moenie met my mors nie..... moenie onmoontlike...

Mienks

46 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek beskou die lewe as n ontdekkingstog waar jy nie net met elke nuwe ervaring jou self beter leer ken nie, maar...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek