Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Stuart73

46 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek n karakter op my eie leer my ken.Hou nie van snobisme enarrogansie nie.Hou van musiek en goeie fliek en...

Wiele

49 - Paarl, Wes-Kaap

Would love the second change in live learn my lesson women always right. Love outdoors travel, water, mountains,...

RubenWill

21 - Stellenbosch, Wes-Kaap

Ek is in die boerdery rigting met gelowige waardes en n sin vir humor. Ek kan kook en hou van honde.

Braam

47 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n maklikke mens om mee oor die weg te kom. hou nie van leeuns nie. baie betroubaar. lewe is 'n lied

MrMemyselfandI

43 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Hou van die natuur, sport en lees en interessante geselskap. Ek pas maklik aan en wil graag my lewe deel met...

Alleenenleeg

48 - Uitenhage, Oos-Kaap

Gee om vir mense en hou van lewe en nuwe uitdagings aan te pak. Is erg oor kinders en ou mense.

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek