Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Honeybee76

43 - Alberton, Gauteng

Ek is n spontane mens met n positiewe uitkyk op die lewe, ek wil myself daar buite sit om mense te leer ken.

Itslikethat

38 - Worcester, Wes-Kaap

Aaai......kom ek probeer. Ek hou baie van lag, "joke" ook baie, glad nie te ernstig nie, behalwe as dit nodig...

Corli

28 - Alberton, Gauteng

Jong dame wat haar lewe verander het deur 'n gesonder lewenstyl aan te leer. Oefen gereeld, parkruns en pad...

PotvolVreugde

24 - Pretoria, Gauteng

Ek is onafhanklik, hardwerkend en betroubaar. Geniet geselskap en om om mense te leer ken. Het wye...

Lulutjie007

45 - Randburg, Gauteng

selfstandige onafhanklike vrou. goeie beroep. hou van tuinmaak. 'n tuisteskepper. onthaal graag en hou van...

bokkievirliefde

42 - Klerksdorp, Noord-Wes

Plat op di aarde meisie,ek weet waneer om my"aand rok"aan te trek en waneer om heeldag mt "nighties" te loop!Ek...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek