Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Itslikethat

38 - Worcester, Wes-Kaap

Aaai......kom ek probeer. Ek hou baie van lag, "joke" ook baie, glad nie te ernstig nie, behalwe as dit nodig...

RomantieseSiel

41 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Ek is 'n saggeaarde vrou wat altyd net die goed in mense probeer raak sien. Ek is 'n baie romantiese mens en hou...

1BusyLizzie

44 - Bloemfontein, Vrystaat

What you see is what you get. Baie betroubaar en opreg. Hou van die natuur en buitelewe. Soek goeie geselskap.

Lily84

35 - Wellington, Wes-Kaap

Eks onafhanklik, lief vir die lewe, soek altyd die silwer randjie en die gelukkigste met my voete in die sand

Elyza75

44 - Krugersdorp, Gauteng

Eks spontaan. Maak Maklik vriende. Ek geniet Dans. Maar eks ook op my gemak in my huis met n lekker vuurtjie en...

Nads_76

43 - Alberton, Gauteng

Moet self uit vind... Ek is n mense mens.... Lief vir die see, buite lewe, braai, kuier en soveel meer..... Kom...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek