Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Itslikethat

38 - Worcester, Wes-Kaap

Aaai......kom ek probeer. Ek hou baie van lag, "joke" ook baie, glad nie te ernstig nie, behalwe as dit nodig...

Liefling37

40 - Pretoria, Gauteng

Is n vrolike vriendelike mens,met n baie klein hartjie. Vat elke dag soos hy kom en geniet die lewe saam my kind.

Bruinoog06

38 - Pretoria, Gauteng

Ek is n grapjas,bok vir sports en hou van buitelewe. Geniet om kos te maak en ja ek hou van viswater en kamp....

Lily84

35 - Wellington, Wes-Kaap

Eks onafhanklik, lief vir die lewe, soek altyd die silwer randjie en die gelukkigste met my voete in die sand

Knoetzie

45 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Baie gemaklike mens, rustig, Sien altyd die positiewe in als. Ongelooflik lojale mens met klomp vriende. Goeie...

Elle000

32 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is n positiewe mens. So as jy suur is vir die lewe, hou gerus verby. Selfstandig en onafhanklik. Mal oor...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek