Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

KoffieKenner

21 - Stellenbosch, Wes-Kaap

Ek eet RERIG lekker kos, maak dit gereeld en deel soms. En ek weet hoe om 'n kamera te gebruik

Liefling_24

27 - Sandton, Gauteng

Opreg en eerlik, spontaan en ook soms moeilik met 'n sterk persoonlikheid. Eks 'n oop mens, lief vir nuwe dinge...

mialia

39 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo

Ek is vriendelik opreg eerlik en avontuurlistig hou van kamp met n vuurtjie ek is soms parmantig maar werk daar...

Lily84

35 - Wellington, Wes-Kaap

Eks onafhanklik, lief vir die lewe, soek altyd die silwer randjie en die gelukkigste met my voete in die sand

Kleinlief_84

35 - Johannesburg, Gauteng

Ek is `n "easy-going" mens wat maklik aanpasbaar is. Ek hou van mense, kuier en ontspan by `n eg Suid-Afrikaanse...

Corli

28 - Alberton, Gauteng

Jong dame wat haar lewe verander het deur 'n gesonder lewenstyl aan te leer. Oefen gereeld, parkruns en pad...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek