Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Catzy79

40 - Alberton, Gauteng

Ek is iemand wat lief is vir lag n bok vir sports en avontuur lustig. Lief vir tee en goeie koffie maar doen nie...

Helsempie

42 - Kakamas, Noord-Kaap

Eks n gemaklike persoon wat hou van grappe en humor. Braai is altyd lekker en sommer net rustug by die huis wees...

Hoopgeloofliefde

47 - Vanderbijlpark, Gauteng

Ek is liefdevol mal oor buitelewe en goeie geselskap. Hou van diere en ontspan in natuur. Ek is iemand met goeie...

DONEWITHFLYINGSOLO

36 - Amsterdam, Mpumalanga

Die lewe is n lied! Al kan ek nie sing om my lewe te red nie! Ek glo dat meeste dinge op jou pad gesit word...

Juanita

43 - Vereeniging, Gauteng

Mmmmm wie is ek? Ek is iemand wat mal daaroor is om te lag, ek hou van mense, en ek is 'n baie gemaklike mens....

Corli

28 - Alberton, Gauteng

Jong dame wat haar lewe verander het deur 'n gesonder lewenstyl aan te leer. Oefen gereeld, parkruns en pad...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek