Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Lyra

31 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo

Mense wat my ken se ek is eintlik oraait 😀 ek is redelik selfstandig,goeie sin van humor en hou van rond...

Corli

28 - Alberton, Gauteng

Jong dame wat haar lewe verander het deur 'n gesonder lewenstyl aan te leer. Oefen gereeld, parkruns en pad...

appeltjie775

39 - Ceres, Wes-Kaap

Vriendelik, skaam, goeie sin vir humor, geniet goeie musiek, boeke en flieks, sosiale drinker, nie roker ,...

Vriendskap051

27 - Bloemfontein, Vrystaat

opsoek na vriendskap, moontlik meer in die toekoms. Moeg vir speletjies speel met kinders. Stil, lojale, jong...

SweetLady1974

45 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo

Opsoek na n lewensmaat...Ek beskou myself as n dame wat n man op sy hande sal dra - maar ook nie iemand om oor...

Sweetiepie29

48 - Roodepoort, Gauteng

Wel omdat ek dalk net die een kan wees... Ek is gemaklik met meeste mense en omstandighede, hou van koffie...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek