Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Catzy79

40 - Alberton, Gauteng

Ek is iemand wat lief is vir lag n bok vir sports en avontuur lustig. Lief vir tee en goeie koffie maar doen nie...

Wag_n_bietjie

42 - Gansbaai, Wes-Kaap

I have been around the block. I don't take crap and I have a mind of my own. I am not looking for a man to sweep...

Poprokkie123

45 - Middelburg, Mpumalanga

Ek is mal oor visvang stap kamp die see dans braai kuier saam vriende en familie blomme en rugby en musiek. Is...

Koningskind_247

49 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is opreg, eerlik, betroubaar, onafhanklik, n harde werker, eerbaar, lojaal, n dame en my woord is meer werd...

Lynn_Lynn

20 - Alberton, Gauteng

Ek is n baie eerlike persoon, wat soms te veel omgee. Hou van lees en lekker kos. Hoe jy n waiter hanteer se...

Tinacat

44 - Pretoria, Gauteng

Hkm my leer ken, hkm nie. Op my ouderdom verander mens nie sommer nie, miskien net die lyf. Niemand is volmaak...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek