Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Liefde_402_hps

49 - Worcester, Wes-Kaap

Ek is baie lief vir mense en vriende. Hou van romanties wees en om te bederf en om bederf te word.

VraVirMyNaam

26 - Centurion, Gauteng

Hi, ek het ń goeie sin vir humor en kom maklik oor die weg met meeste mense. Familie is baie belangrik vir...

Sloetsteenkamp

32 - Bloemfontein, Vrystaat

Ag sommer ek het geen idee hkm nie die die toep vorseer my om 20 woorde te tik dit laat my voel ek moet n storie...

Stuart73

46 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek n karakter op my eie leer my ken.Hou nie van snobisme enarrogansie nie.Hou van musiek en goeie fliek en...

Stoetbul1976

43 - Ermelo, Mpumalanga

Ek is vol pret. [geskrap]

Francoiszz026

42 - Kempton Park, Gauteng

Ek hou van kamp en visvang en uut gaan Ek dien die Here en is eerlik en opreg ni leuns of cheating ni, soek net...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek