Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

KoffieKenner

21 - Stellenbosch, Wes-Kaap

Ek eet RERIG lekker kos, maak dit gereeld en deel soms. En ek weet hoe om 'n kamera te gebruik

Mama24

27 - Carletonville, Gauteng

My kinders is my hele lewe, ek het 'n baie sagte hart. Ek is baie selfstandig en ek hou daarvan om nuwe dinge te...

Itslikethat

38 - Worcester, Wes-Kaap

Aaai......kom ek probeer. Ek hou baie van lag, "joke" ook baie, glad nie te ernstig nie, behalwe as dit nodig...

Lynn_Lynn

20 - Alberton, Gauteng

Ek is n baie eerlike persoon, wat soms te veel omgee. Hou van lees en lekker kos. Hoe jy n waiter hanteer se...

mialia

39 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo

Ek is vriendelik opreg eerlik en avontuurlistig hou van kamp met n vuurtjie ek is soms parmantig maar werk daar...

meliseetvis

19 - Stellenbosch, Wes-Kaap

Ek het nie eintlik 'n idee wat om hier te skryf nie. Ek werk tans as rekeningkundige by 'n Duitse maatskappy in...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek