Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Sweetlou

34 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Wat ek doen maak nie rerig saak nie, dis wie ek is as mens en jy ook. Jong van gees, en stel nie belang in aan...

Boom

43 - Krugersdorp, Gauteng

Die klein dinge in die lewe is wat vir my saak maak. Ek is baie onafhanklik en kan na myself omsien en wil goed...

plaasjappie

43 - Citrusdal, Wes-Kaap

Spontaan Hou van natuur Soek n maat om als te deel Het paar perde waarmee ek skou Kom en geniet die skoon lug

Can1

47 - Centurion, Gauteng

Opsoek na wie weet, miskien kan dit eendag in iets meer realiseer. Iemand wat die sonsodergang oor die bosveld...

DaarBuite

49 - Durban, KwaZulu-Natal

Ek is 'n plat op die aarde alleenloper wie leef vir my familie, honde en werk. Ek geniet tyd in die bos of op...

tlc_12

49 - Pretoria, Gauteng

Sag, betroubaar en ondersteunend... met goeie sin vir humor Makliker om te gee as om te ontvang. Sportief en...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek