Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Viper606

47 - Meyerton, Gauteng

Ek is n volluit lewende persoon, love musiek,lief vir uitgaan, werk hard, is n een mans vrou, ek is op soek na...

Theo0611

34 - Vanderbijlpark, Gauteng

Ek is Liefdevol betroubaar en weet wat ek in die lewe wil he. Ek lyk soos n snop maar is plat op die aarde. Raak...

Skydiver1972

47 - Greylingstad, Mpumalanga

Ek is professioneel gekwalifiseerd, is goed groot gemaak, Sal jou elke dag van. My lewe op die hande dra. Dit...

GroenYs

39 - Kathu, Noord-Kaap

Ek is 'n baie intressante mens. Ek is diep, maar hou ook van die ligtelike deel van die lewe. Ek gee om. Ek sal...

Giela

25 - Langebaan, Wes-Kaap

Ek is n baie loyal, speelerig, eerlik en liefdevolle mens. Ek hou daar van om saam met mense goed te doen en...

dubbel_nul_7

48 - Pretoria, Gauteng

Ek mag dalk net jou voete onder jou uitruk en jou asem wegslaan...en dit is dertien potensiele belangrike woorde:-)

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek