Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Theo0611

34 - Vanderbijlpark, Gauteng

Ek is Liefdevol betroubaar en weet wat ek in die lewe wil he. Ek lyk soos n snop maar is plat op die aarde. Raak...

Welcom

48 - Lambertsbaai, Wes-Kaap

Ek is liefdevol, vriendelik en opreg. My vriendskappe duur lewenslank. Ek geniet die lewe, hou van lekker...

dubbel_nul_7

48 - Pretoria, Gauteng

Ek mag dalk net jou voete onder jou uitruk en jou asem wegslaan...en dit is dertien potensiele belangrike woorde:-)

lewensgeluk

48 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

Ek is eerlik,opreg,passiev ol,weet wat ek wil he,leef voluit,gee liefde uit my hart uit. Leef absoluut vir mense...

Braam

47 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n maklikke mens om mee oor die weg te kom. hou nie van leeuns nie. baie betroubaar. lewe is 'n lied

Michiel_192

26 - Pretoria, Gauteng

Vlieg is my passie . Enige iets te doen met vliegtuie dan het jy my aandag ek hou van die buitelig en saam...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek