Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Lily84

35 - Wellington, Wes-Kaap

Eks onafhanklik, lief vir die lewe, soek altyd die silwer randjie en die gelukkigste met my voete in die sand

appeltjie775

39 - Ceres, Wes-Kaap

Vriendelik, skaam, goeie sin vir humor, geniet goeie musiek, boeke en flieks, sosiale drinker, nie roker ,...

Kleinlief_84

35 - Johannesburg, Gauteng

Ek is `n "easy-going" mens wat maklik aanpasbaar is. Ek hou van mense, kuier en ontspan by `n eg Suid-Afrikaanse...

GiggelGatjie

36 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is 'n vriendelike, outgoing mens en is mal oor die buitelewe, kinders en diere. Het baie seergekry in my...

Giggelbekkie1

28 - Krugersdorp, Gauteng

Ek is 'n opregte en spontane mens en mal oor lag en grappies maak. Ek hou van die natuur (sukkel om te kies...

lovie015

43 - Klerksdorp, Noord-Wes

Ek is 'n baie liefdevolle vrou, wat hou van rustigheid en vrede om my. Ek het nie 'n probleem om by die huis te...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek