Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Mags25

48 - Middelburg, Mpumalanga

Ek is lief vir die lewe. Ek sosialiseer graag. Hou van dinge doen, maar ook van rustiggeid, en standvastigheid....

soekevirdie1

34 - Wellington, Wes-Kaap

Ek is 29 en weet wat ek in die lewe wil hê. Ek het fantastiese ouers wat my geleer het wat ware geluk en liefde...

Peacemaker_832_mrk

48 - Paarl, Wes-Kaap

Is n baie liefdevolle en plat op die aarde mens,baie positief oor dinge in die lewe en hou van uitdadigings en...

DONEWITHFLYINGSOLO

36 - Amsterdam, Mpumalanga

Eks n spontane mamma, wat weet wat ek wil he in die lewe! Ek geniet dit om tyd saam familie en vriende te...

Corli

28 - Alberton, Gauteng

Jong dame wat haar lewe verander het deur 'n gesonder lewenstyl aan te leer. Oefen gereeld, parkruns en pad...

Groenoog_Roos

41 - Brits, Noord-Wes

Ek is nie 'n mode pop nie en hierdie is nie my beste foto nie. As jy opsoek is na 'n model, asb hou verby. Al...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek