Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Natasha86

33 - Pretoria, Gauteng

Ek weet nie regtig wat om te se nie , ek is stil, skaam en teruggetrokke totdat ek gemaklik voel in jou...

Zet53

31 - Hoedspruit, Limpopo

ek is jonk, rustig en nie `n groot drinker nie. Ek weet wat in die lewe wil bereik en dit maak sommige mans...

Giggelbekkie_93

26 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is 'n lekker gemaklike mens. Geniet die lewe en hou van uitdagings. "try me.." dan besluit jy.. Haha eish!

timeforlaughter

40 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek weet wat ek wil he en wat ek nie wil he nie. Ek het goeie sin vir humor. Opregtheid en respek is...

alleen42

41 - Mosselbaai, Wes-Kaap

ek wil he mense moet my ken as iemand wat altyd die extra sal doen vir haar vriende..iemamd wat hou van n lekker...

Pikkewyn_000

32 - Johannesburg, Gauteng

Ek is pret, in die begin is ek baie stil tot ek jou leer ken dan sal ek uit my kassie klim. Ek hou van speel,...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek