Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

ExplorerZA

49 - Pretoria, Gauteng

Helder vloei die stroom en wyd le die wereld.....My hart is in die bos en die Kalahari maar netsoveel in die...

Wiele007

40 - Brits, Noord-Wes

Ek is passievolle, opregte en nederige persoon met rotsvaste waardes en beginsels wat opsoek is na n opregte...

Sloetsteenkamp

31 - Bloemfontein, Vrystaat

Ag sommer ek het geen idee hkm nie die die toep vorseer my om 20 woorde te tik dit laat my voel ek moet n storie...

Bloubul0810

46 - Pretoria, Gauteng

Is lewenslustig en het n goeie hart. Altyd plek in my lewe vir nuwe vriende wat my geselskap kan waardeer[removed]

newguy_123

36 - Kimberley, Noord-Kaap

Wel as jy iemand soek wat eerlik is en n vrou hanteer met respek gee my n kans;) "Dont judge a book by its cover"

ddas

49 - Bloemfontein, Vrystaat

Gelukkig wees . Leuns en steel is n no no. Aktief hou van buitelewe .Kosmaak mal daar oor. My kids my trots

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek