Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Petroontjie1992

27 - George, Wes-Kaap

Ek is 'n liefdevolle en passievolle mens! Ek luister graag en probeer altyd my beste om te help waar ek kan vir...

Tash08

27 - Kempton Park, Gauteng

Ek is plat op aarde vrou met n groot hart. Ek hou van om plekke te sien en te beleef. Ook nuwe goed te doen en...

GiggelGatjie

37 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is 'n vriendelike, outgoing mens en is mal oor die buitelewe, kinders en diere. Het baie seergekry in my...

WareLiefde160

49 - Kempton Park, Gauteng

Ek is n vriendelike liefdevolle geduldige petsoon met goeie waardes wat n pad met God stap Ek is positief en...

Nads_76

43 - Alberton, Gauteng

Moet self uit vind... Ek is n mense mens.... Lief vir die see, buite lewe, braai, kuier en soveel meer..... Kom...

Emma72

47 - Roodepoort, Gauteng

Ek is 'n rustige mens wat hou van n romantiese tydjie saam. Ek is lief is vir die lewe en wardeer wat die lewe...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek