Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Blackjean

42 - Pretoria, Gauteng

My kids kom 1st . Nie onderhandbaar nie . Ek is netjies en op my plek . ek soek nie n pa vir my seuns nie . Ek...

Chani_78

40 - Pretoria, Gauteng

Ek is spontaan, baie lojaal en 'n "free spirit" wat gegrond is deur my familie en goeie vriende. Ek is reguit,...

BiancaBinx1818

35 - Thabazimbi, Limpopo

As jy my nie leer ken nie slip jy op .Ek is n bok vir sport en n baie gemaklike mens om mee te gesels...

Daisy08

39 - Kathu, Noord-Kaap

Eks opwindend, vriendelik , liefdevolle en bok vir sports. "Never dull moment" met my. Eks baie romanties en hou...

Nellalief

35 - Durban, KwaZulu-Natal

Ek is n pure boerenooi van hart en soek my boer. Ons het almal ons verledes, maar kom ons skuif die...

SaltySassy007

43 - George, Wes-Kaap

Jy vat NIE vir my spur toe NIE. Ek kan n braaibroodtjie maak. Ek hou van spontane oomblikke of dit n roomys op...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek