Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Madelie

45 - Pretoria, Gauteng

Ek is spontaan, vriendelik, lojaal, goeie luisteraar, passievol en liefdevol. Probeer graag iets nuut. Het n wye...

Stella01

29 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is 'n Christen. En 'n trotse Afrikaner. Ek hou van biltong en braaivleis maar ek is mal oor seekos!

Ani_09

28 - Sasolburg, Vrystaat

Ek is ‘n stil Afrikaanse meisie! Blykbaar nie so stil volgens familie en vriende nie! Jy sal maar self moet...

Villoenq

46 - Centurion, Gauteng

Eks n mense mens. Lover of life. Mal oor d natuur, diere en om tussen mense te wees, maar kan ook alleen wees....

ElaineK78

41 - Randburg, Gauteng

Ek is n persoon wat my lewe ten volle will geniet. Ek is mal daaroor om te lag en jou van mense met n goeie sin...

NicoleneL143

36 - Sasolburg, Vrystaat

Ek is 36 'n 36 jarige enkel mamma wat liefde soek...en ek soek al lank...dalk op die verkeerde plekke...maar...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek