Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Liefde_402_hps

48 - Worcester, Wes-Kaap

Ek is baie lief vir mense en vriende. Hou van romanties wees en om te bederf en om bederf te word.

Tauresm019

49 - Rustenburg, Noord-Wes

Ek het n passie vir die lewe en is baie life vir my twee kids het 4 viervoetige kinders(Worsies) en is gaande...

Geduldige

47 - Reitz, Vrystaat

Ek's n gawe Christen man opsoek na ware liefde en iemand om die lewe mee te kan deel en geniet!

dubbel_nul_7

48 - Pretoria, Gauteng

Ek mag dalk net jou voete onder jou uitruk en jou asem wegslaan...en dit is dertien potensiele belangrike woorde:-)

Bentley

43 - Klerksdorp, Noord-Wes

Stil persoon totdat jy my leer ken.Ek speel golf .Jag graag.Geniet bos kamp ,kuier saam vriende maar geniet ook...

tlc_12

48 - Pretoria, Gauteng

Sag, betroubaar en ondersteunend... met goeie sin vir humor Makliker om te gee as om te ontvang. Sportief en...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek