Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

RiaanR123

43 - Centurion, Gauteng

Ek is maar net wie ek is. Ek verander nie, hoef nooit my storoes te onthou. Want dit sal altyd dieselfde bly ....

Alla8

47 - Stellenbosch, Wes-Kaap

Ek is ń baie kreatiewe siel wat op a spiritual life yourney is en a partner soek vir die gedeelte wat nog...

Geduldige

47 - Reitz, Vrystaat

Ek's n gawe Christen man opsoek na ware liefde en iemand om die lewe mee te kan deel en geniet!

tlc_12

48 - Pretoria, Gauteng

Sag, betroubaar en ondersteunend... met goeie sin vir humor Makliker om te gee as om te ontvang. Sportief en...

kabous4

32 - Hoopstad, Vrystaat

maak kontak met my en ek wys jou hoekom.Ek is vet pret met n goeie sin vir humor. Hou van kamp, visvang braai...

Vetpretman

42 - Vereeniging, Gauteng

Ek is ń man wat die lewe, lewe. Verslaaf aan die natuur en buitelewe. Vier Basset honde is op die stadium...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek