Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Liefde_402_hps

48 - Worcester, Wes-Kaap

Ek is baie lief vir mense en vriende. Hou van romanties wees en om te bederf en om bederf te word.

lewensgeluk

47 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

Ek is eerlik,opreg,passiev ol,weet wat ek wil he,leef voluit,gee liefde uit my hart uit. Leef absoluut vir mense...

Adamiet

33 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Dieper as die Mariana trog Soekend na Vader se wil Emosionele intelligensie is te bespeur Van Hom wil ek jou...

tlc_12

49 - Pretoria, Gauteng

Sag, betroubaar en ondersteunend... met goeie sin vir humor Makliker om te gee as om te ontvang. Sportief en...

Foxfire5552

42 - Benoni, Gauteng

Ek soek regte liefde in my lewe. Soek n vrou wat my kan lief he en ek haar kan lief he.

Vetpret48

48 - Kuruman, Noord-Kaap

Eks n gemaklike mense mens...lief vir die natuur en buitelewe. Ek is reguit maar opreg en wardeer...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek