Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

NetMyself

35 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo

Wat jy sien is wat jy kry. Ek draai nie doekies om nie. Ek is eerlik en opreg. Ek is positief en logies. Lank...

PlaneJane99

40 - Pretoria, Gauteng

Mmm dit gaan interessant wees lol vir myself ook. Ek is 'n saggeaarde mens. Wil net gelukkig wees dit is so 'n...

Madelie

45 - Pretoria, Gauteng

Ek is spontaan, vriendelik, lojaal, goeie luisteraar, passievol en liefdevol. Probeer graag iets nuut. Het n wye...

Harriet1976

42 - Bedfordview, Gauteng

Ek is mal oor die buitelewe is mal oor blou en oor sport. Het 2 seuns en is 'n weduwee.

Bella1975

43 - Boksburg, Gauteng

Ek wil graag nuwe dinge probeer en nuwe mense ontmoet. Ek wil nie noodwendig n verhouding he nie maar dis tyd...

WaaromNie

37 - Gonubie, Oos-Kaap

Ek is 'n gemaklike plat op die aarde mens...opreg...daar steek baie meer in my as net die foto...vertroue is vir...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek