Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

SKILPADTEPEL76

42 - Secunda, Mpumalanga

Plat opi aarde boere meisie. Hou van braai kamp kuier saam met vriende EN familie. Nie hier vir games nie!

Harriet1976

42 - Bedfordview, Gauteng

Ek is mal oor die buitelewe is mal oor blou en oor sport. Het 2 seuns en is 'n weduwee.

PlainJane1981

38 - Rustenburg, Noord-Wes

Wel ek kan seker nou die perfekte skets maak hier van my maar op ou end is ek soos my naam se n Plain Jane...

SexyPainter82

36 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo

Ek is 'n onafhanlike besigheidsvrou opsoek na 'n man wat my sal probeer verstaan en op alle vlakke...

Stella01

29 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is 'n Christen. En 'n trotse Afrikaner. Ek hou van biltong en braaivleis maar ek is mal oor seekos!

Madelie

45 - Pretoria, Gauteng

Ek is spontaan, vriendelik, lojaal, goeie luisteraar, passievol en liefdevol. Probeer graag iets nuut. Het n wye...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek