Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

prinsboer

31 - Springs, Gauteng

ek is eerlik ,opreg , lojaal en lag baie , Eks n kind van God en lief die natuur baie. Ek kan jou als bied wat...

Jakes0711

30 - Randburg, Gauteng

Ek is nog die tipe wat vir jou die deur oopmaak en jou laat voorloop, familie en godsdiens is bo aan my lys en...

peppered1

49 - Pretoria, Gauteng

Ek het n volle lewe gelewe. Dwars our die wereld gewerk, met baie lewes ondervinding. Ek is karasmaties, en baie...

Boerpot

48 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Lief vir die lewe, avontuurlustig en energiek. Ek is gaande oor musiek en onthaal met n passie vir tuis kook.

Lewenaar

34 - Paarl, Wes-Kaap

Ek is 'n natuur liefhebber en is 'n spontane mens. Die lewe is 'n lied en dit moet gesing word.

JJ01

44 - Pretoria, Gauteng

Ek is spontaan en sal jou laat lag. Wil graag iemand leer ken wat saam my die pad van die lewe sal stap. Ek hou...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek