Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Jacod

41 - Uitenhage, Oos-Kaap

Ek het baie liefde om te gee hou van die natuur en 'n lekker kampvuur kuier hou van mense. Mal oor sonsondergang...

Geduldige

47 - Reitz, Vrystaat

Ek's n gawe Christen man opsoek na ware liefde en iemand om die lewe mee te kan deel en geniet!

Lewenaar

34 - Paarl, Wes-Kaap

Ek is 'n natuur liefhebber en is 'n spontane mens. Die lewe is 'n lied en dit moet gesing word.

JJ01

44 - Pretoria, Gauteng

Ek is spontaan en sal jou laat lag. Wil graag iemand leer ken wat saam my die pad van die lewe sal stap. Ek hou...

Bergetoe

44 - Aliwal-Noord, Oos-Kaap

Ek is opreg, reguit, eerlik en getrou. Glo nog aan ware liefde. Mal oor die natuur en mense met opregte goeie...

prinsboer

31 - Springs, Gauteng

ek is eerlik ,opreg , lojaal en lag baie , Eks n kind van God en lief die natuur baie. Ek kan jou als bied wat...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek