Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Stellies1

33 - Stellenbosch, Wes-Kaap

HI, I am a outgoing person, with a good sense of humour. I love travelling and going on relaxing holidays just...

Marinda74

44 - Pretoria, Gauteng

Ek is ñ sosiale mens wat hou van onthaal, braai, rugby, dans en lekker gesels. Ek is nie ñ "moody" mens nie en...

EkSoek

36 - Alberton, Gauteng

Ek soek my deksel... hierdie pot is vol liefde, aanvaarding, begrip, toewyding, vergifnis, eerlikheid, vertroue,...

Lolla85

33 - Paarl, Wes-Kaap

Ek is goedhartig en goedgelowig. Ek probeer altyd die positiewe in elke situasie sien. Ek probeer die lewe nie...

Stella01

29 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is 'n Christen. En 'n trotse Afrikaner. Ek hou van biltong en braaivleis maar ek is mal oor seekos!

NetEk8

36 - Witbank, Mpumalanga

Ek is n baie eerlike en opregte mens. Is maar n huis mens en hou daarvan om tyd saam famielie te spandeer. Ek is...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog