Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Nogneteenkeer

40 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Alleen loper opsoek na iemand om die lewe mee te deel. Hou van braai en probeer graag nuwe dinge in die kombuis....

kabous4

32 - Hoopstad, Vrystaat

maak kontak met my en ek wys jou hoekom.Ek is vet pret met n goeie sin vir humor. Hou van kamp, visvang braai...

GoeieSiel796

46 - Mosselbaai, Wes-Kaap

Ek het nogal 'n sin vir humor. Hou van om te lag. Dis nogal nodig om 'n positiewe uitkyk op die lewe te he en...

Boertjieboertjie

44 - Swellendam, Wes-Kaap

Plat op die aarde, hou van buitelewe, kamp, braai. Rustig met boek of TV. Tuinmaak, jag, diy, en motorfiets ry.

Geduldige

47 - Reitz, Vrystaat

Ek's n gawe Christen man opsoek na ware liefde en iemand om die lewe mee te kan deel en geniet!

Alla8

47 - Stellenbosch, Wes-Kaap

Ek is ń baie kreatiewe siel wat op a spiritual life yourney is en a partner soek vir die gedeelte wat nog...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek