Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Braam

46 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n maklikke mens om mee oor die weg te kom. hou nie van leeuns nie. baie betroubaar. lewe is 'n lied

Sig601

43 - Northam, Limpopo

Dis moeilik vir my om oor myself te praat,so kom kyk vir jouself en jy sal nie spuit wees nie

Boom

43 - Krugersdorp, Gauteng

Die klein dinge in die lewe is wat vir my saak maak. Ek is baie onafhanklik en kan na myself omsien en wil goed...

Adamiet

33 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Dieper as die Mariana trog Soekend na Vader se wil Emosionele intelligensie is te bespeur Van Hom wil ek jou...

Strandloper

48 - Pretoria, Gauteng

Ek is avontuurlustig maar ook standvastig,spitsvon dig maar ook diepsinnig,lojaal en meelewend. Soos baie...

Hansza

49 - Pretoria, Gauteng

Groot persoonlikheid, Opreg, Eerlikheid asook baie Beskermd oor wat belangrik is vir my. Hou van buite lewe,...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek