Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Michiel_192

26 - Pretoria, Gauteng

Vlieg is my passie . Enige iets te doen met vliegtuie dan het jy my aandag ek hou van die buitelig en saam...

kabous4

32 - Hoopstad, Vrystaat

maak kontak met my en ek wys jou hoekom.Ek is vet pret met n goeie sin vir humor. Hou van kamp, visvang braai...

Lewenaar

34 - Paarl, Wes-Kaap

Ek is 'n natuur liefhebber en is 'n spontane mens. Die lewe is 'n lied en dit moet gesing word.

JJ01

44 - Pretoria, Gauteng

Ek is spontaan en sal jou laat lag. Wil graag iemand leer ken wat saam my die pad van die lewe sal stap. Ek hou...

Geduldige

47 - Reitz, Vrystaat

Ek's n gawe Christen man opsoek na ware liefde en iemand om die lewe mee te kan deel en geniet!

Wikus97

21 - Pretoria, Gauteng

Moeg vir "games" opsoek na iets erenstig , iemand om vir die toekoms uit te sien. Ek voel ek is meeste van die...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek