Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Soulsearcher84

36 - Bloemfontein, Vrystaat

I am a decent, loving, reliable and self-respected mature gentleman. I have respect for myself and for other...

Frannamc

44 - Lichtenburg, Noord-Wes

Eks n kind van God. Eerlik, opreg en vriendelik. Het 2 kinders wat alles beteken vir my. Hou van motorsport,...

Kevnep

27 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is vriendelik, liefdevol en n baie oop persoon. Ek is goed geleerd en het n goeie inkomste. Ek is n...

Plaaspad777

46 - Burgersdorp, Oos-Kaap

Opreg. Eerlik. Gee om vir mense. Glo aan liefde. Lief vir my Skepper. Glo ek sal goed wees vir jou. Of jy net 'n...

Muskeljaatkat

42 - Rustenburg, Noord-Wes

Gemaklik en kuier lekker om 'n vuurtjie met 'n biertjie! Plaas kind wat naweke quad bike ry! Rustig van geaardheid

Bachelor72

47 - Edenvale, Gauteng

Ek streef na 'n gebalanseerde lewe en glo ek bereik dit. Hou van aktief wees en tyd in die natuur te spandeer....

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek