Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Swerwer44

44 - Hermanus, Wes-Kaap

Vol sports , altyd oppad iewers heen. Hou nie van te lank stilsit nie. Hou van die see en die bos . Kampvuur !!...

BlesPiet

48 - Meyerton, Gauteng

Inoverend, opreg met goeie beginsels. Reguit, hou van sport en lekker eet. Houtwerk of metaalwerk as...

RustigeHart

41 - Paarl, Wes-Kaap

Ek is liefdevol en lojaal en het outydse waardes is geskei met 10 jarige seun hou van die buite lewe en braai...

Boertjieboertjie

44 - Swellendam, Wes-Kaap

Plat op die aarde, hou van buitelewe, kamp, braai. Rustig met boek of TV. Tuinmaak, jag, diy, en motorfiets ry.

Bosveld707

48 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n lojale persoon wat 'n maat soek wat die lewe saam met my kan geniet ... lekker lag tye om 'n kampvuur....

Hansza

49 - Pretoria, Gauteng

Groot persoonlikheid, Opreg, Eerlikheid asook baie Beskermd oor wat belangrik is vir my. Hou van buite lewe,...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek