Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Poplap140

35 - Dendron, Limpopo

Ek is n vriendelike en gemaklike mens. hou van nuwe mense ontmoed en volluit te lewe. Humor is altyd goed.

callmechef

31 - St Helenabaai, Wes-Kaap

ek is vriendelike maar vuurig en baie spontaan. ek is a baie oop mens en hou glad nie daarvan om mislei te word...

NetEk8

36 - Witbank, Mpumalanga

Ek is n baie eerlike en opregte mens. Is maar n huis mens en hou daarvan om tyd saam famielie te spandeer. Ek is...

WareLiefde160

48 - Kempton Park, Gauteng

Ek is n vriendelike liefdevolle geduldige petsoon met goeie waardes wat n pad met God stap Ek is positief en...

WaaromNie

37 - Gonubie, Oos-Kaap

Ek is 'n gemaklike plat op die aarde mens...opreg...daar steek baie meer in my as net die foto...vertroue is vir...

Milla1

45 - Vanderbijlpark, Gauteng

Ek dink almal van ons het al op een of ander stadium seergekry in die lewe en moet iewers begin of weer van voor...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek