Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

dametjie28

31 - Pretoria, Gauteng

Ek is n interne ouditeur wat altyd streef na sukses. Familie en waardes is baie belangrik vir my. My hobbies is...

Pokkelkie

32 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

Ek is soms baie stil maar ook n bok vir sports. Waardes in die lewe is vir my baie belangrik. Dit vat my soms...

GiggelGatjie

36 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is 'n vriendelike, outgoing mens en is mal oor die buitelewe, kinders en diere. Het baie seergekry in my...

Aspoestertjienetek

43 - Krugersdorp, Gauteng

Leer my ken dan sal jy weet waarom ek die een is wat jy moet of wil leer ken. Eks mal oor langarm dans. My huis...

Dreamer550mcc

46 - Springs, Gauteng

Ek is n plat en plein boeremeiesie wat graag iemand soek om die lewe saam my te kan geniet Ek hou van visvang...

Kwaaikat

46 - Durban, KwaZulu-Natal

Ek het 'n goeie sin vir humor en hou baie van lag, meeste van die tyd vir myself... Is handig in en om die...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek