Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

peppered1

48 - Pretoria, Gauteng

Ek het n volle lewe gelewe. Dwars our die wereld gewerk, met baie lewes ondervinding. Ek is karasmaties, en baie...

JoBoertjie

33 - Dullstroom, Mpumalanga

Hoe vriende my sal persoonlikheid beskryf is deur lekker te kan braai en baie lief vir die natuur, wil net op my...

OnlytheLonely69

49 - Centurion, Gauteng

Eintlik net opsoek na n hupse dame.? Wat hou van parties n liefde maak? En rustige dae ook? xxx xxx xxx

Plaasboertjie79

39 - Ellisras, Limpopo

Ek is n baie lawwe mens wat hou van grappe maak en die lewe geniet,mal oor musiek en die bos! Maar eks baie...

BeerQ_273

26 - Pretoria, Gauteng

Ek is ʼn rustige, kreatiewe, intelligente en ambisieuse individu met ʼn prominente romantiese sy. Ek hou...

BosveldSeun_192

42 - Naboomspruit, Limpopo

Ek is n eerlike en hardwerkende persoon wat baie lief is vir die natuur. Stillerig tot ons mekaar ken. Soek daai...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog