Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

NetEk8

36 - Witbank, Mpumalanga

Ek is n baie eerlike en opregte mens. Is maar n huis mens en hou daarvan om tyd saam famielie te spandeer. Ek is...

Bella303

31 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is n positiewe mens en soek iemand wat n soortgelyke uitkyk op die lewe het. Die lewe is te kort om oor...

Kleinlief_84

34 - Johannesburg, Gauteng

Ek is `n "easy-going" mens wat maklik aanpasbaar is. Ek hou van mense, kuier en ontspan by `n eg Suid-Afrikaanse...

Dromer84

34 - Suidelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is 34 jaar oud, met n liefde vir die lewe. Ek is n fighter vir die underdog. Dalk omdat ek een was myself....

47Flowers

47 - Pretoria, Gauteng

Die lewe is Awesome! Buitelewe is my lewe. Sterre, son, blomme, diere is deel van my daagliks. Ek hou van ‘n...

Nellalief

35 - Durban, KwaZulu-Natal

Ek is n pure boerenooi van hart en soek my boer. Ons het almal ons verledes, maar kom ons skuif die...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek