Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Werner_PE

35 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Honest, hardworking, wise, conversational, friendly, fun, caring and respectful. Love the outdoors, eating out,...

Raka

35 - Kempton Park, Gauteng

ek is n gewone plat op aarde mens ek het n baie sagte en groot hart ek is n stil persoon mar n goeie luisteraar...

tlc_12

49 - Pretoria, Gauteng

Sag, betroubaar en ondersteunend... met goeie sin vir humor Makliker om te gee as om te ontvang. Sportief en...

Vinny_040

46 - Mosselbaai, Wes-Kaap

My stokperdjie is herstel van huishoudelike toestelle.Ek hou daarvan om mense gelukkig te sien.Hou van romanse...

Liefde_402_hps

49 - Worcester, Wes-Kaap

Ek is baie lief vir mense en vriende. Hou van romanties wees en om te bederf en om bederf te word.

Bloubul0810

47 - Pretoria, Gauteng

Is lewenslustig en het n goeie hart. Altyd plek in my lewe vir nuwe vriende wat my geselskap kan waardeer[removed]

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek