Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Bergetoe

44 - Aliwal-Noord, Oos-Kaap

Ek is opreg, reguit, eerlik en getrou. Glo nog aan ware liefde. Mal oor die natuur en mense met opregte goeie...

Dan067

49 - Alberton, Gauteng

Like an old-fashioned believer, I still believe in true love... I am a cheerful person. Like spending time with...

RiaanR123

42 - Centurion, Gauteng

Ek is maar net wie ek is. Ek verander nie, hoef nooit my storoes te onthou. Want dit sal altyd dieselfde bly ....

Morras_28

31 - Durban, KwaZulu-Natal

Ek is a down to earth ou , wat family mens is en hou daar van om met sy vriende uit te hang , en a leker braai...

Golfer03

29 - Johannesburg, Gauteng

Opwindend, uitdagend, drywend, gemotiveerd, sag, liefdevol, sal jou laat lag, soek net daai perfekte een! Baie...

Boertjieboertjie

44 - Swellendam, Wes-Kaap

Plat op die aarde, hou van buitelewe, kamp, braai. Rustig met boek of TV. Tuinmaak, jag, diy, en motorfiets ry.

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek