Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

RiaanR123

42 - Centurion, Gauteng

Ek is maar net wie ek is. Ek verander nie, hoef nooit my storoes te onthou. Want dit sal altyd dieselfde bly ....

Die_Wit_Tier

33 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Christian with a dry sense of humor. Wise, with manners and respect. Looking at the deeper things in life. Down...

Quinton

38 - Dullstroom, Mpumalanga

vra n man wat 10 keer gedrop is, as hy plek kry, dan speel hy sy hart uit...net so

Robby73

45 - Louis Trichardt, Limpopo

Vriendelikheid, eerlikheid, sag geaard word ek beskryf. Ek verspes onregverdigheid, gulsigheid en oneerlikheid....

franna1977

41 - Boksburg, Gauteng

MY PERSOONLIKHEID TREK MENSE AAN , MENSE LIKE DIT NET OM BY MY TE WEES, EK EERLIK EN OPREG EN GEE ALTYD MY BESTE

HelloHi

39 - Kaapse Vlakte, Kaapstad & Skiereiland

Ek is baie gemaklik met mense en is altyd opreg, eerlik en vol pret. Ek hou van die buitelewe en my gunsteling...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog