Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Bergetoe

44 - Aliwal-Noord, Oos-Kaap

Ek is opreg, reguit, eerlik en getrou. Glo nog aan ware liefde. Mal oor die natuur en mense met opregte goeie...

Ierseboer

46 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is opwindend, lag lekker, vol energie, selfversekerd. Wil my maat laat glimlag, na haar luister en dinge saam...

Geduldige

47 - Reitz, Vrystaat

Ek's n gawe Christen man opsoek na ware liefde en iemand om die lewe mee te kan deel en geniet!

Michiel_192

26 - Pretoria, Gauteng

Vlieg is my passie . Enige iets te doen met vliegtuie dan het jy my aandag ek hou van die buitelig en saam...

Jakes0711

30 - Randburg, Gauteng

Ek is nog die tipe wat vir jou die deur oopmaak en jou laat voorloop, familie en godsdiens is bo aan my lys en...

Lewenaar

34 - Paarl, Wes-Kaap

Ek is 'n natuur liefhebber en is 'n spontane mens. Die lewe is 'n lied en dit moet gesing word.

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek