Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Bubblebekkie152

31 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek is spontaan lief vir die buite lewe. Ek is wie ek is en plat op die aarde. Groot bok vir sports.

Buffy

33 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Aggressief. Hou daarvan om in lang verhoudings te wees. Hou daarvan om 'n goeie geveg te gee. Veg vir wat ek wil...

Villoenq

45 - Centurion, Gauteng

Eks n mense mens. Lover of life. Mal oor d natuur, diere en om tussen mense te wees, maar kan ook alleen wees....

kortgat1

37 - Witbank, Mpumalanga

Fun mens, hou van kuier gesels en dans. lag altyd en geniet die lewe voluit. Geen tyd vir agteraf en twee gesig...

Charms

41 - Kempton Park, Gauteng

Uitkyk : Dream, Believe, Achieve. Som redelik baie op. Ek is tussenin introvert / ekstrovert (dus is ek...

BlueEyes75_mm

43 - Citrusdal, Wes-Kaap

Sag en vroulik, maar dinamiet. Hou van n romantiese man wat weet hoe om n vrou te hanteer en behandel. Eerlik en...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek