Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Deonkiekie1

47 - Vereeniging, Gauteng

Hou van buitelug romantiese akande en om saam flieks by huis te kyk stoute romantiese oomblikke en natuurlik...

Geduldige

48 - Reitz, Vrystaat

Ek's n gawe Christen man opsoek na ware liefde en iemand om die lewe mee te kan deel en geniet!

Laatonssien

49 - Boksburg, Gauteng

Wel dit is nie my gewoonte om my eie beul te blaas nie maar kom ons probeerl hehe. Ek is n lojale, eerlike man...

Man39

40 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Eerlik en opreg. Hou van die see en kuier om n braaivleis vuurtjie. Is baie life vir my twee kinders.

Ierseboer

47 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek sal graag my maat wil respekteer, haar vertroue, een van haar kosbaarste besittings, wen en dit nooit te...

tlc_12

49 - Pretoria, Gauteng

Sag, betroubaar en ondersteunend... met goeie sin vir humor Makliker om te gee as om te ontvang. Sportief en...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek