Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

BeerQ_273

25 - Pretoria, Gauteng

Ek is ʼn rustige, kreatiewe, intelligente en ambisieuse individu met ʼn prominente romantiese sy. Ek hou...

Skillie070

42 - Pretoria, Gauteng

Ek lewe elke dag tot sy volste,die lewe is wat jy daarvan maak,en skuld jou niks jy skuld die lewe.Hou van buite...

Bosveld707

47 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n lojale persoon wat 'n maat soek wat die lewe saam met my kan geniet ... lekker lag tye om 'n kampvuur....

Bergetoe

44 - Aliwal-Noord, Oos-Kaap

Ek is opreg, reguit, eerlik en getrou. Glo nog aan ware liefde. Mal oor die natuur en mense met opregte goeie...

NetEk1991

26 - Carletonville, Gauteng

Ek is ‘n lewenslustige persoon wat altyd reg is vir ‘n nuwe avontuur. Ek glo nog daarin om vir ‘n dame die deur...

Eksoekjou_1970

48 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

Ek is n gemaklike opgeruimde persoon wat Hou van kook en enige iets doen wat fun is. Eerlikheid is vir my baie...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog