Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Skoenlappertjie007

46 - Middelburg, Mpumalanga

Ek is wie ek is, ek gee nooit voor nie, ek is harwerkend, baie liefdevol, sosiaal, weet Meneer "right" is...

kortgat1

37 - Witbank, Mpumalanga

Fun mens, hou van kuier gesels en dans. lag altyd en geniet die lewe voluit. Geen tyd vir agteraf en twee gesig...

Liefi007

48 - Benoni, Gauteng

Baie lojaal, eerlik en opreg, vriendelik asook baie spontaan, kom goed oor die weg met enige persoon. Baie...

Bubblebekkie152

31 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek is spontaan lief vir die buite lewe. Ek is wie ek is en plat op die aarde. Groot bok vir sports.

Charms

41 - Kempton Park, Gauteng

Uitkyk : Dream, Believe, Achieve. Som redelik baie op. Ek is tussenin introvert / ekstrovert (dus is ek...

Vlooi81

37 - Vanderbijlpark, Gauteng

Ek is 'n helper en hou daarvan om te help waar ek kan. Die Woord is vir my eerste prioriteit. Ek hou nie...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek