Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

ClareBear

32 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland

Eks slim, hou van musiek, lief my twee kinders onbeskryflik baie, hou van boeklees, en vet pret. Ek is opsoek na...

Carcar

48 - Boksburg, Gauteng

Ek is nie 47 nie ek is 18 met 29 jaar ondervinding. 99% engel maar daai ander 1%..50 shades....

Cheeky_Gogga

45 - Pretoria, Gauteng

Ek is die beste ding wat nog met jou gebeur het. Ek is vriendelik , sin vir humor. Hou van dans en n lekker...

NicoleneL143

36 - Sasolburg, Vrystaat

Ek is 36 'n 36 jarige enkel mamma wat liefde soek...en ek soek al lank...dalk op die verkeerde plekke...maar...

Stella01

29 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is 'n Christen. En 'n trotse Afrikaner. Ek hou van biltong en braaivleis maar ek is mal oor seekos!

yellow_300

42 - Randfontein, Gauteng

ek hou van lag en gesels, fun he saam die mense in my lewe. valsheid is n definitiewe dealbreaker!! sal baie...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek