Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

TheressaF

40 - Vereeniging, Gauteng

Ek is n baie liefde volle mense het baie om te gee hou van bederf ek is n baie maklike mense. Here is my rots...

Atina

45 - Kuruman, Noord-Kaap

Eerstens: Ek is 'n Jehovah Getuie.. en ook ma van drie. Ok, daarna .. ek is intelligent, betroubaar ens ens. Ek...

Stelmyvoor

43 - Benoni, Gauteng

Ek is baie gelukkig in myself en hou van mense. Ek is n "go getter" en hou van di lewe. Ek hou van n man wat sy...

Emma72

47 - Roodepoort, Gauteng

Ek is 'n rustige mens wat lief is vir die lewe. Hoe van kos maak en net rustig te verkeer. Ek is lief vir die...

MissyMe_190

49 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is eerlik...opreg...fan tastiese sin vir humor....Mal oor mense, kinders en diere. "You'll want me in your...

soutenasyn

47 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is n saggeaarde mens maar weet wat ek wil he en wat nie. Is skaam aan die begin maar is spontaan een tot een...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek