Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

BlueEyes75_mm

43 - Citrusdal, Wes-Kaap

Sag en vroulik, maar dinamiet. Hou van n romantiese man wat weet hoe om n vrou te hanteer en behandel. Eerlik en...

Lentekind777

46 - Suidelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Dis seker die moeilikste vraag om aan jouself te beantwoord. Ek gee baie om vir mense en is gek na diere. Ek is...

Woestynblom91

27 - Calvinia, Noord-Kaap

Pynlik eerlik, opreg, passievol, lojaal, avontuurlustig,kunst ig en privaat. Kan nie sonder vasdans, veral...

Stella01

29 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is 'n Christen. En 'n trotse Afrikaner. Ek hou van biltong en braaivleis maar ek is mal oor seekos!

Liefling_24

26 - Sandton, Gauteng

Opreg en eerlik, spontaan en ook soms moeilik met 'n sterk persoonlikheid. Eks 'n oop mens, lief vir nuwe dinge...

yellow_300

42 - Randfontein, Gauteng

ek hou van lag en gesels, fun he saam die mense in my lewe. valsheid is n definitiewe dealbreaker!! sal baie...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek